Alexandre Dumas

Alexandre Dumas
Alexandre Dumas in 1855
Gebore
Dumas Davy de la Pailleterie

(1802-07-24)24 Julie 1802
Sterf5 Desember 1870 (op 68)
Puys, naby Dieppe, Seine-Maritime, Frankryk
NasionaliteitVlag van Frankryk Frankryk
BeroepRomanskrywer, dramaturg
Bekend virDie drie musketiers (1844)
Die graaf van Monte Cristo (1844–1845)
Ouer(s)Thomas Alexandre Dumas (vader)
Marie-Césette Dumas (moeder)
Handtekening

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Dumas Davy de la Pailleterie (Frans: [dyma davi də la pajətʁi]), beter bekend as Alexandre Dumas père ([alɛksɑ̃dʁ dyma]; Villers-Cotterêts (Aisne), 24 Julie 1802 – Puys (naby Dieppe, Seine-Maritime), 5 Desember 1870) was 'n Franse dramaturg en skrywer van hoofsaaklik historiese romans. Hy het ook artikels vir koerante en tydskrifte geskryf en uitgebreide korrespondensie gelaat.

Hy is die vader van Alexandre Dumas fils, wat ook skrywer was, onder andere van die bekende werk La Dame aux camélias.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search